Is jy verseker vir COVID-19?

Is jy verseker vir COVID-19? Talle krap nou kop oor polis-bewoording Deur Willie Griessel 04 April 2020 Die Koronavirus-pandemie het die wêreld op sy kop staan gemaak en gaan nog lank ’n groot negatiewe finansiële impak op veral klein- en middelslagondernemings hê – en in dié stadium word sekere bedrywe baie harder getref as ander. […]