Versekeraar se vier deure: As jou premies te kort begin skiet

OPSIES OM VAN BEWUS TE WEES Deur Andró Griessel 06/06/2026 Heelwat lesers van hierdie rubriek het ongetwyfeld oor die afgelope jaar al ’n brief van ’n versekeraar ontvang oor ’n polis se premie en voordele. Een van ons kliënte het ook onlangs weer so ’n brief oor lewensversekering ontvang. In die versekeraar se woorde: “U […]
Pasop vir ‘n Trojaanse perd

Deur Andró Griessel Ontleed deeglik hoe jou premies oor tyd kan styg 15 April 2021 Mense neem om verskeie redes lewensversekering uit. Dit wissel van familie-versorging indien die hoofbroodwinner sterf tot skulddekking, die uitkoop van ’n mede-aandeelhouer, die dekking van boedelkoste en soms selfs as ’n “belegging” vir die nageslag. Daar word dikwels min ag […]