Vererwing: Hier is ’n plan

Vererwing: Hier is ’n plan In die eerste artikel oor vererwing deur middel van ’n groot lewenspolis (Kliek hier om meer te lees), het ek aangevoer dat mense “buite die boks” moet dink aangesien daar dalk ’n slang “binne die boks” is. Ek probeer vandag verduidelik hoe dit buite die boks kan lyk… Laat ek […]

Dink mooi oor vererwing

Dink mooi oor vererwing Ons kom gereeld die “plan” teë waar daar deur middel van versekering probeer word om sekere kinders se erflating uit te sorteer, terwyl ander vaste bates (soos ’n plaas of ’n onderneming) “erf” terwyl die erflater nog leef. Dit is veral ’n gewilde strategie onder boere waar die seun argumentsonthalwe kom […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X