Dekkingsbehoeftes verander

Dekkingsbedrag kan oor ‘n leeftyd afplat en so premiegeld in jou sak los Deur Cassie Carstens 6/8/2022 Dié rubriek gaan oor versekering – en nee, ek het nie die kortste stokkie tussen ons span adviseurs getrek nie. Dalk is ek net tans ’n bietjie “uitgelees” aan “profetiese” menings oor wat met beleggingsmarkte gaan gebeur. En […]