Versekeraars laat jou boet, maar…
Deur Andró Griessel 1 Februarie 2025 So een keer elke vyf jaar pak ’n kruistog-drang my en dan skryf ek geesdriftig oor (wat ek beskou as) die duister wêreld van kontraktuele spaarprodukte. Die maatskappye wat dié produkte aanbied, is oënskynlik onaantasbaar en suig steeds maandeliks miljoene rande van niksvermoedende spaarders in. Dis in die belang […]
Boedels: Kontant is koning

Deur Elmie de Jager Waak teen ‘n likiditeitskrisis vir jou erfgename My kollega het ’n paar weke gelede geskryf oor die feit dat in baie huishoudings die grootste gros van familiebates in die naam van die man is. Hy het daarop gewys dat dit gewoonlik goed werk – totdat die man sterf. Hoewel testamente in […]