Hoe bang moet jy wees vir die KWB-monster?

Deur Andró Griessel Wees maar versigtig vir die rondomtalie-denkproses met taks 21 Augustus 2021 Die beginsel om belasting, wat die een of ander tyd betaalbaar raak, so lank moontlik uit te stel, is gegrond op die werklikheid dat daar ’n geleentheidskoste daaraan verbonde is om belasting nóú te betaal en die groei op daardie “verlore” […]
Pitkos as jy die ‘goue gans’ is

Pitkos as jy die ‘goue gans’ is Deur Andró Griessel 18 Maart 2017 My aanvanklike emosie was een van “hoor-hoor” toe die meeste kommentators ná die onlangse begrotingsrede ’n eier gelê het oor “die gans wat die goue eiers lê” wat verder ter slagting gelei word. As ’n mens egter die emosie effens eenkant sit en nugter […]
Food for thought for Golden Geese

Food for thought for Golden Geese My initial reaction echoed the frustration of most market commentators when it was announced that the golden goose was ushered another step closer to the chopping block. Putting emotions aside, however, provides for some interesting food for thought when considering different perspectives. There needs to be a clear distinction […]