Wie is die volgende wenners?

Wie is die volgende wenners? Buitelandse aandele vaar beste in 2019, maar… Deur Andró Griessel 11 Jan 2020 As jy die indruk gekry het dat jou beleggings ’n bietjie kop opgetel het in 2019, is jy reg. 2019 was vir die gemiddelde belegger waarskynlik die beste jaar sedert 2015. Daar moet wel gesê word dat […]

Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink

Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink Enigiemand wat onlangs die dramatiese transitorooftog in Johannesburg gade geslaan het en ver­lede week toegekyk het hoe ­Pravin Gordhan as minister van finansies afgedank word, sal vergewe word as hulle dink die Suid-Afrikaanse skip is aan die sink en sedert die begin van die week besig […]

Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart?

Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart? Wat is die resep vir kitswelvaart? Laat ons nou maar eerlik wees, wys my iemand wat nie belangstel in die resep vir vinnige welvaart nie, en ek wys aan jou ’n leuenaar. Dié soeke na die pot goud aan die einde van die reënboog is dan ook […]

How to get rich quick

How to get rich quick Let’s be honest, we all love the idea of overnight success or getting rich quickly. It is this idea that drives the classic emails I receive all too often. The “have you heard of XYZ? I know it looks too good to be true but I have done some research […]

Stay calm, even though it looks like Ship SA is sinking

Stay calm, even though it looks like Ship SA is sinking Anyone who followed the reports on the dramatic cash in transit heist at the OR Tambo Airport followed by the sacking of our (first choice) finance minister, can be forgiven for thinking that Ship SA is heading for the rocks. Before you start packing, […]