Hoe om nié geld te maak

Hoe om nié geld te maak Beleggers skiet hulself telkens in die voet  Deur Andró Griessel 21 Sep 2019 In Mei 2014 het ek in ’n artikel onder die opskrif “Pasop vir truspieël-beleggings” geskryf dit is hoogs onwaarskynlik dat die opbrengste uit plaaslike aandele in die voorafgaande dekade (dus sedert 2004) herhaal sou word en […]