Verlede sê min oor toekoms

Verlede sê min oor toekoms Koop en hou (in ’n gebalanseerde portefeulje) bly die beste Geskryf deur Andró Griessel 28 Oktober 2019 Wanneer kan jy sê ’n spesifieke fonds­bestuurder is goed of het ’n proses wat werk? Ná een jaar van goeie prestasie, drie jaar of moet dit so lank soos tien jaar wees? En […]