Is kontant weer koning?

Sien die groter prentjie met jou beleggingstrategie Deur Samuel Rossouw 2/9/2023 Ek word gereeld herinner oor die volgende: In die goeie ou dae het die Springbokke nog hardlooprugby gespeel, was brandstof goedkoop en kon ’n mens goeie rente op jou geldmarkbeleggings verdien. In die lig van die huidige hoër rentekoerse en die onlangse wisselvalligheid in […]

Eiendomme: Hoekom so stil?

Verkopers pas nie by veranderde marktoestande aan nie Deur Andró Griessel 29/7/2023 Die residensiële eiendomsmark is tans so stil jy kan die krieke hoor kriek. Ek is van mening dat die meeste verkopers van residensiële eiendom (en hul agente ongelukkig ook) nie die veranderde omstandighede die afgelope 18 tot 24 maande in ag neem nie […]