Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink

Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink Enigiemand wat onlangs die dramatiese transitorooftog in Johannesburg gade geslaan het en ver­lede week toegekyk het hoe ­Pravin Gordhan as minister van finansies afgedank word, sal vergewe word as hulle dink die Suid-Afrikaanse skip is aan die sink en sedert die begin van die week besig […]

Stay calm, even though it looks like Ship SA is sinking

Stay calm, even though it looks like Ship SA is sinking Anyone who followed the reports on the dramatic cash in transit heist at the OR Tambo Airport followed by the sacking of our (first choice) finance minister, can be forgiven for thinking that Ship SA is heading for the rocks. Before you start packing, […]