Versekeraar se vier deure: As jou premies te kort begin skiet

OPSIES OM VAN BEWUS TE WEES Deur Andró Griessel 06/06/2026 Heelwat lesers van hierdie rubriek het ongetwyfeld oor die afgelope jaar al ’n brief van ’n versekeraar ontvang oor ’n polis se premie en voordele. Een van ons kliënte het ook onlangs weer so ’n brief oor lewensversekering ontvang. In die versekeraar se woorde: “U […]
Waar sal hul hulp vandaan kom?

Waar sal hul hulp vandaan kom? “Het jy nog nooit gehoor van die wiegie- tot- graf benadering tot kliënte diens nie” vra ‘n parmantige Millenium my mos so 2 jaar gelede. Ek het natuurlik diplomaties probeer antwoord en kru taal tot die minimum probeer beperk, maar my eintlike antwoord moes waarskynlik iets as volg gelei […]