Om jou boedel aan liefdadigheid te skenk

‘’N OPENBARE WELDAAD’HIERDIE GENERASIE KÁN ’N VERSKIL MAAK Deur Cassie Carstens 04/07/2026 Dit is eers baie jare later in ’n mens se lewe dat jy wysheid begin waardeer. My oupa het altyd gesê, die tyd sal leer. Ek verwys hier na die verskynsel wat bekend staan as “Die Groot Oordrag van Welvaart”. Miljoene (meestal jong) […]