Ontluikende markte top van lys

Deur Andró Griessel 29 Maart 2025 Dit is skuins voor 15:00 op 11 September 2001, en ek is doenig met my normale dag op die derde verdieping van ’n vorige werkgewer, Investec Batebestuur (nou NinetyOne). Skielik sê iemand in ongeloof: “’n Ligte vliegtuig het sopas in die World Trade Center vasgevlieg.” Almal skarrel om die […]
Pasop vir halwe waarhede

Pasop vir halwe waarhede Dit kan tot swak besluite lei wat jou duur te staan kom Deur Andró Griessel 16/5/2020 In tye van ekstreme onsekerheid raak die meeste van ons aansienlik meer vatbaar vir beïnvloeding en is ons geneig om kundiges se menings of advies sonder bevraagtekening te volg. Wanneer ek dus ’n artikel sien […]