Premie kan doodskoot wees

Deur Elmie de Jager Lewensversekering as vorm van spaar is nie jou beste plan 17 Julie 2021 Mike Tyson, die legendariese Amerikaans bokser het op ‘n keer gesê: “Everyone has a plan ‘till they get punched in the mouth”. In ons beroep sien ons gereeld mense wat glo hulle het ‘n plan wat kan werk…tot […]

Pasop vir ‘n Trojaanse perd

Deur Andró Griessel Ontleed deeglik hoe jou premies oor tyd kan styg 15 April 2021 Mense neem om verskeie redes lewensversekering uit. Dit wissel van familie-versorging indien die hoofbroodwinner sterf tot skulddekking, die uitkoop van ’n mede-aandeelhouer, die dekking van boedelkoste en soms selfs as ’n “belegging” vir die nageslag. Daar word dikwels min ag […]

Vererwing: Hier is ’n plan

Vererwing: Hier is ’n plan In die eerste artikel oor vererwing deur middel van ’n groot lewenspolis (Kliek hier om meer te lees), het ek aangevoer dat mense “buite die boks” moet dink aangesien daar dalk ’n slang “binne die boks” is. Ek probeer vandag verduidelik hoe dit buite die boks kan lyk… Laat ek […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X