Skip to main content

Woodland Wealth – Achieve Optimal Long-Term Wealth Growth

Versekeraar se vier deure: As jou premies te kort begin skiet

OPSIES OM VAN BEWUS TE WEES Deur Andró Griessel 06/06/2026 Heelwat lesers van hierdie rubriek het ongetwyfeld oor die afgelope jaar al ’n brief van ’n versekeraar ontvang oor ’n polis se premie en voordele. Een van ons kliënte het ook onlangs weer so ’n brief oor lewensversekering ontvang. In die versekeraar se woorde: “U […]

Dink mooi oor vererwing

Dink mooi oor vererwing Ons kom gereeld die “plan” teë waar daar deur middel van versekering probeer word om sekere kinders se erflating uit te sorteer, terwyl ander vaste bates (soos ’n plaas of ’n onderneming) “erf” terwyl die erflater nog leef. Dit is veral ’n gewilde strategie onder boere waar die seun argumentsonthalwe kom […]

Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking

Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking 04 Maart 2017 Die meeste mense sal eerder die hare op hul Jack Russell tel as om ’n artikel oor lewensversekering te lees. Maar lees verder, pleit Andró Griessel. Lewensversekering is dan ’n besprekingspunt wat ek met vrug gebruik wanneer iemand sukkel om aan die slaap te […]

The fine print of your life cover policy

The fine print of your life cover policy Most people would rather count the hair on their Jack Russel than read an article about life cover and the relevance thereof. My plea is that you read this article and leave your dog’s coat for a rainy day. We find that most people prefer to spend […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X