Boedels: Kontant is koning
Deur Elmie de Jager Waak teen ‘n likiditeitskrisis vir jou erfgename My kollega het ’n paar weke gelede geskryf oor die feit dat in baie huishoudings die grootste gros van familiebates in die naam van die man is. Hy het daarop gewys dat dit gewoonlik goed werk – totdat die man sterf. Hoewel testamente in […]