Los die reënboog op Riviersonderend – ’n Gebalanseerde portefeulje wen

GEDULD LEWER BESTE OPBRENGS VERTROU ’N FYN BEREKENDE PROSES BO BLOTE MARKGIERE Deur Andro Griessel 01/08/2026 In 2006 stel Allan Gray ’n nuwe advertensie bekend wat gaan oor mense wat in die berge by Riviersonderend agter ’n reënboog aanhardloop, met die hoop om die pot goud aan die einde daarvan te vind. Hulle kon my […]