As jou inkomste krimp…
As jou inkomste krimp… Dis swaar tye dié vir konserwatiewe beleggers Deur Cassie Carstens 27 Junie 2020 Onder die drie grootste geldmark-fondse (Absa, Ninety One en Allan Gray) en die drie grootste inkomstefondse (Coronation Strategic Income, Prescient Income Provider en Nedgroup Investments Flexible Income) is daar nie minder nie as R250 miljard belê. Hierdie opsies […]