Maak so met taks en jou trust

‘Delgingsfonds’-belegging kan in sekere gevalle oorweeg word Deur Elmie de Jager 29/10/2022 Dit is deesdae baie moeilik om welvaart te skep in ’n trust sonder dat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) ’n groot hap daarvan vat. Deur bates in ’n trust op te bou, vermy jy onder meer boedel- en kapitaalwinsbelasting by die dood van die […]

Hoe gemaak met Naspers

Die vraag is – skep skerp prysdaling ’n krisis of ’n geleentheid? Deur Andró Griessel 02/04/2022 As daar nou een aandeel is wat deesdae op almal se lippe is, dan is dit Naspers. Naspers se aandeelprys het met meer as 50% gedaal oor die afgelope 12 maande. Om die helfte van jou belegging te sien […]

Hoe bang moet jy wees vir die KWB-monster?

Deur Andró Griessel Wees maar versigtig vir die rondomtalie-denkproses met taks 21 Augustus 2021 Die beginsel om belasting, wat die een of ander tyd betaalbaar raak, so lank moontlik uit te stel, is gegrond op die werklikheid dat daar ’n geleentheidskoste daaraan verbonde is om belasting nóú te betaal en die groei op daardie “verlore” […]

UA’s: Vriend of vyand?

UA’s: Vriend of vyand? As dit reg gebruik word, hou dit baie voordele in Deur Cassie Carstens 01 Feb 2020 Dit is weer daardie tyd van die jaar dat almal jou herinner dat jy nog tot einde Februarie ’n bydrae tot jou uittreeannuïteit (UA) kan maak vir hierdie belastingjaar. Laat ons egter eerlik wees, daar […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X