Versigtig vir die “towerstaffies”

BOEDELBEPLANNING EN – BELASTING Deur Samuel Rossouw 6 September 2025 Verbeel jou daar bestaan ’n towerstaffie wat jou kopsere ten opsigte van kapitaalwins en boedelbelasting verlig, likiditeit in jou boedel verbeter en goeie beleggingsopbrengste verseker. Met likiditeit word bedoel beleggingsprodukte wat vinnig in kontant omgeskakel kan word. As ek na die lokaas kyk wat op […]
Val jou ‘Pap’ op die grond?

Deur Andró Griessel Persoonlike aandele-portefeuljes maak selde sin Een van my gunstelingstories uit my kinderdae was Goue Lokkies en die drie bere. My kindergesiggie het veral gestraal as die verteller sy of haar stem verander na gelang van watter beer praat en dan byvoorbeeld in ’n diep Pappa Beer-stem sê: “Iemand het van my pap […]