Dis ’n marathon, nie ’n naelloop nie

15 LESSE OOR BELEGGINGS WAT ALTYD WAAR IS Deur Andró Griessel Ek het nie in ’n huis grootgeword waar daar oor geld gepraat is nie. Miskien was dit omdat daar nie eintlik geld was om oor te praat nie. My ouers het egter gedoen wat hulle kon met wat hulle gehad het en my Sanlam-studiepolis […]
Leer jou kinders visvang

Leer jou kinders visvang Sodoende gee jy vir hulle ’n reuse voorsprong in die lewe Deur Andró Griessel 9 November 2019 Daar is ’n ou gesegde wat lui: As jy aan ’n honger mens ’n vis gee, help jy hom vir ’n dag. As jy hom leer om vis te vang, help jy hom vir […]
Dollar kontant dalk die beste in 2018, maar …

Dollar kontant dalk die beste in 2018, maar … Laat ons nou maar eerlik met mekaar wees, meeste beleggers is bietjie vuisvoos na die afgelope 3 jaar in die finansiële markte en wanneer jy kwartaallikse state moet trotseer raak dit ‘n geweldige lang tyd om geduldig te wees. Sien hier onder die opbrengste uit die […]