Die paradoks van keuse

Die paradoks van keuse Pasop om meer in die buiteland te belê net omdat jy kan Deur Andró Griessel 30/9/2023 Vroeg in 2022 is die toegelate persentasie wat pensioenfondse en uittreeannuïteite oorsee mag belê, van 30% tot 45% verhoog. Dié verandering aan regulasie 28 van die Pensioenfondswet is deur die meeste mense in die aftreebedryf […]
Verlede sê min oor toekoms

Verlede sê min oor toekoms Koop en hou (in ’n gebalanseerde portefeulje) bly die beste Geskryf deur Andró Griessel 28 Oktober 2019 Wanneer kan jy sê ’n spesifieke fondsbestuurder is goed of het ’n proses wat werk? Ná een jaar van goeie prestasie, drie jaar of moet dit so lank soos tien jaar wees? En […]