Waar sal hul hulp vandaan kom?

Waar sal hul hulp vandaan kom? “Het jy nog nooit gehoor van die wiegie- tot- graf benadering tot kliënte diens nie” vra ‘n parmantige Millenium my mos so 2 jaar gelede.  Ek het natuurlik diplomaties probeer antwoord en kru taal tot die minimum probeer beperk, maar my eintlike antwoord moes waarskynlik iets as volg gelei […]