Werklikheid vs. Teorie
Die pad na die eindbestemming van belegging is nie gelyk Deur Andró Griessel 3/12/2022 Het jy al die ervaring gehad dat jy by ’n finansiële adviseur aanklop vir hulp met jou beleggings en wanneer daar oor verwagte opbrengste gesels word, verwys die adviseur na ’n langtermyninflasieverwante opbrengs, tipies inflasie + 5% of iets dergeliks? Soms […]