Skep welvaart in 2025 met dié drie beginsels van desjare

Deur Samuel Rossouw 4 Januarie 2025 2025 het aangebreek en daar is rede om optimisties te voel oor ons geldsake. Suid-Afrika is stabiel ná die 2024-verkiesing, ondanks die ANC se steun wat vir die eerste keer onder 50% gedaal het. Die aandelebeurs het die afgelope 12 maande met 6,4% gegroei en ons effektemark met 18,90% […]