Dollar kontant dalk die beste in 2018, maar …
Dollar kontant dalk die beste in 2018, maar … Laat ons nou maar eerlik met mekaar wees, meeste beleggers is bietjie vuisvoos na die afgelope 3 jaar in die finansiële markte en wanneer jy kwartaallikse state moet trotseer raak dit ‘n geweldige lang tyd om geduldig te wees. Sien hier onder die opbrengste uit die […]
Rand swakte: Is daar lesse te leer uit die verlede?
<div style=”text-align: justify;” Rand swakte: Is daar lesse te leer uit die verlede? Met die skryf hiervan verhandel die Rand teen ongeveer R14.90 teenoor die Doller. Net 2 weke gelede het die Rand egter op R15.40 teen die doller, die swakste vlak in 2 jaar, gesluit. Die verswakking van die rand het die gebruiklike emosie […]