Take it easy for now

Take it easy for now However, the current market could be a good entry point if you are able to invest By Andró Griessel 25 April 2020 Governments’ measures to curb Covid-19 (and not Covid-19 itself) was the spark in the barrel that caused the fourth market crash in the last 22 years. Some terminology: […]
Vou maar vir eers die hande

Vou maar vir eers die hande Maar dalk is dié mark ’n goeie intreepunt as jy kán belê Deur Andró Griessel 25 April 2020 Regerings se stappe om Covid-19 te bekamp (en nie Covid-19 self nie) was die vonk in die kruitvat wat die vierde markineenstorting die afgelope 22 jaar veroorsaak het. ’n Bietjie terminologie: […]
Are you insured against COVID-19?

Are you insured against COVID-19? Many are scrutinizing policy wording after lockdown By Willie Griessel 04 April 2020 The Coronavirus pandemic turned the whole world upside down almost overnight. Certain industries are suffering a lot more than others, but the devastating impact it has on especially small and medium businesses will remain for a long […]
Is jy verseker vir COVID-19?

Is jy verseker vir COVID-19? Talle krap nou kop oor polis-bewoording Deur Willie Griessel 04 April 2020 Die Koronavirus-pandemie het die wêreld op sy kop staan gemaak en gaan nog lank ’n groot negatiewe finansiële impak op veral klein- en middelslagondernemings hê – en in dié stadium word sekere bedrywe baie harder getref as ander. […]
Die spook van 2008 loop

Die spook van 2008 loop Koronavirus: Reaksie op die markte is erg oordrewe By Andró Griessel 14 Maart 2020 Net vir ingeval jy die afgelope tyd in ’n koma was of sonder sein diep in die Kalahari, deel ek graag die volgende: Sedert 19 Februarie gryp die verspreiding van die Koronavirus wat die siekte COVID-19 […]
The ghost of 2008 is back

The ghost of 2008 is back Coronavirus: Market reaction is heavily exaggerated By Andró Griessel 14 Mar 2020 Just in case you were in a coma recently or in the Kalahari without signal, I would like to share the following with you: Since 19 February, the Coronavirus, which causes the disease COVID-19, consumed the imagination […]