Do you want to keep your financial cleft lip, forever?

Do you want to keep your financial cleft lip, forever? It takes about 45 minutes in surgery to repair a cleft lip. For the experienced surgeon, the procedure is relatively straight forward, but for the semi-dizzy, semi-nauseous bloke standing in the back of the room, the progress of the operation seems a bit discomforting. Even […]

Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie?

Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie? Die operasie om ’n tweejarige se gesplete lip te herstel, duur ongeveer 45 minute. Vir die bekwame plastiese chirurg is dit nie ’n ingewikkelde operasie nie, maar vir die halfduiselig, halfnaar finansiële ou wat staan en kyk, lyk dit 80% deur die operasie asof […]