Oor swaeltjies en bittersoet syfers

VERLEDE NIE GELYK AAN DIE TOEKOMS Deur Andró Griessel 7/2/2026 “Onthou, jy wil nog kan hardloop totdat jy 80 is. Wanneer dit jou doelwit is, verander jou perspektief.” Dié wyse raad het ’n vriendin van my van ’n ervare hardloper gekry toe sy einde 2025 ’n besering opgedoen het en op die app Strava haar […]
Wie is die volgende wenners?

Wie is die volgende wenners? Buitelandse aandele vaar beste in 2019, maar… Deur Andró Griessel 11 Jan 2020 As jy die indruk gekry het dat jou beleggings ’n bietjie kop opgetel het in 2019, is jy reg. 2019 was vir die gemiddelde belegger waarskynlik die beste jaar sedert 2015. Daar moet wel gesê word dat […]