Skip to main content

Woodland Wealth – Achieve Optimal Long-Term Wealth Growth

Die Boedelproses

VRA VROEGTYDIG DIE REGTE VRAE GAAN NIE BLOOT DAAROOR OM BELASTING TE PROBEER VERMY Deur: Deidré Valentine 05/09/2026 Hulle sê die dood kom soos ’n dief in die nag. Hoewel dit waar is vir party mense, is daar dié wat tydens hul laaste paar dae op aarde die geleentheid kry om hul sake in orde […]

Trek voordeel uit vruggebruik

BESPAAR OP DIÉ MANIER BOEDELBELASTING EN KAPITAALWINSBELASTING Deur Elmie de Jager 7/3/2026 Is vruggebruik ’n vloekwoord of die antwoord? Daar is uiteenlopende menings oor die sinvolheid van die gebruik van vruggebruik al dan nie, maar indien dit goed deurdink en behoorlik bewoord word, kan dit jou aansienlike boedelbelasting en kapitaalwinsbelasting bespaar. Dit bied ook ’n […]

Dink mooi oor vererwing

Dink mooi oor vererwing Ons kom gereeld die “plan” teë waar daar deur middel van versekering probeer word om sekere kinders se erflating uit te sorteer, terwyl ander vaste bates (soos ’n plaas of ’n onderneming) “erf” terwyl die erflater nog leef. Dit is veral ’n gewilde strategie onder boere waar die seun argumentsonthalwe kom […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X