Tariewe op beleggings

BIED DIT WAARDE OF IS DIT VERMORSING? Deur Elmie de Jager Niks wat die moeite werd is, is gratis nie. Dit bly egter frustrerend om swaarverdiende geld te vermors op iets wat min of geen waarde het nie. Soms is iets wat duur is elke sent werd, en soms is goedkoop duurkoop. In dié artikel […]
Dis ’n marathon, nie ’n naelloop nie

15 LESSE OOR BELEGGINGS WAT ALTYD WAAR IS Deur Andró Griessel Ek het nie in ’n huis grootgeword waar daar oor geld gepraat is nie. Miskien was dit omdat daar nie eintlik geld was om oor te praat nie. My ouers het egter gedoen wat hulle kon met wat hulle gehad het en my Sanlam-studiepolis […]
Aftrede: ’n Ballade vir die pligsgetroues

Deur Deidré Valentine 26 April 2025 Wanneer dit by Suid Afrika kom, is mens geneig om net oor die negatiewe aspekte van die land te lees, en ons kyk ons mooie natuurskoon, ons goeie sin vir humor, lekker kos en goeie mense mis. Net so, lees mens dikwels net van die “handbriek”-kant van aftreebeplanning, en […]
77 uitdagende maande vir opbrengste

Het jy lus om jou adviseur in die pad te steek? Deur Andró Griessel 04/06/2022 Vir my sondes is ek al meer as twee dekades met beleggings besig. Ek kan sonder veel twyfel sê dat die laaste 77 maande (dit klink bedrieglik baie na ’n gelukkige nommer) die uitdagendste periode was om behoorlike opbrengste (5% […]
Wense word nie altyd waar
Deur Cassie Carstens Daar is wel maniere om geskenk van beleggingsgemoedsrus te kry Al gaan die Kerstyd nie oor geskenke nie, sit die meeste kinders Oukersaand voor die boom en skud, ruik en bekyk hul toegedraaide geskenke om te raai wat daarin is. Ons almal ken die gevoel van opgewonde afwagting. My drie-jarige soek vanjaar […]
Skei die koring van die kaf

Deur Andró Griessel Menings wat nie feite is nie, kan jou duur te staan kom Daar is ’n gesegde wat lui “almal is geregtig op hul eie mening, maar nie op hul eie feite nie”. Dit voel vir my deesdae asof almal ’n oortuigde mening het oor buitelandse beleggings, maar hoe belyn is van hierdie […]
Waar ‘n wil is, is daar ‘n weg

Deur Deidré Valentine Beplan vir jou aftrede soos vir ‘n duur vakansie Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. Maar wanneer die wil en die weg nie saamwerk nie, kan die reis ietwat anders as beplan uitdraai. Aftreebeplanning is soos om te beplan vir ’n vakansie. Min mense kan dit bekostig om jaarliks […]
Pasop vir rand-val-paniek

Deur Andró Griessel Die geskiedenis leer waardevolle lesse oor wat daarop volg Sal jy my glo as ek vir jou sê ek weet wat jy presies vyf jaar gelede ge-‘Google’ het? Wel, ek kan ’n goeie raaiskoot waag. Dit was waarskynlik “wie de hel is Des van Rooyen”? Op 9 Desember was dit presies vyf […]
Besluite is nie vir sissies

Besluite is nie vir sissies 03 Augustus 2019 Op ’n gelyke speelveld – as ons veronderstel dat mense se basiese geleenthede (soos opvoeding en huislike omstandighede) dieselfde is – wil ek my verstout om te sê die belangrikste faktor wat bepaal waar mense in hul lewe gaan beland, is die gehalte van hul besluite. Goeie […]
Bubbles: The price you pay matters

Bubbles: The price you pay matters In a newsletter to clients on 6 December 2005 I wrote the following: “I am starting to feel like the little boy who cried wolf! In 2 Cents Volume 22 (early in 2005) I was already cautioning people against the apparent senselessness going around in the property market at […]