Volg jou ‘padkaart’ na sukses

Deur Cassie Carstens 1 Maart 2025 Daar is iets aan ’n outydse padkaart. Daar was ’n vertrouensbasis ingebou in daardie uitvou-AA-Karoo-kaarte en vandag het dit vervaag na nostalgie. Dit was my plig as kind om op ons gesin se langpadritte dié kaart te bestudeer en dan van agter af te skreeu waar ons moet draai. […]
Skep welvaart in 2025 met dié drie beginsels van desjare

Deur Samuel Rossouw 4 Januarie 2025 2025 het aangebreek en daar is rede om optimisties te voel oor ons geldsake. Suid-Afrika is stabiel ná die 2024-verkiesing, ondanks die ANC se steun wat vir die eerste keer onder 50% gedaal het. Die aandelebeurs het die afgelope 12 maande met 6,4% gegroei en ons effektemark met 18,90% […]
Dink dalk wyer as geldmark

Deur Andró Griessel Met Absa wat fonds sluit, moet beleggers goed besin Absa het verlede week in ’n brief, wat na my mening grens aan die bisarre, aan alle beleggers in sy geldmark-effektetrust kennis gegee dat hy die fonds gaan sluit en dat hulle 90 dae het om een van ’n paar opsies uit te […]
Afdraandes het ook bulte

Deur Andró Griessel Waarom jy dalk ’n dekade se opbrengs moet ignoreer So ’n paar jaar gelede praat iemand my om om aan die Karoo-tot-Kus-bergfietswedren deel te neem. Jy’s mos taamlik fiks, sê hulle. Die profiel wys dit is afdraand en jy sal dit baie geniet, sê hulle. ’n Paar maande voor die tyd kommandeer […]
Is hierdie 2018 of 2008?

Is hierdie 2018 of 2008? As jy ‘n “aggressiewe” belegger in groeibates is sal jy verskoon word as jy jou Maart kwartaalstaat oopmaak en dink iemand het ‘n April-gek grap op jou gespeel. Die afgelope 5 kalender maande (sedert November) was wat ek kon sien die moeilikste vir beleggers in groeibates in ‘n dekade. Slegs […]