Skip to main content

Woodland Wealth – Achieve Optimal Long-Term Wealth Growth

Versigtig vir die “towerstaffies”

BOEDELBEPLANNING EN – BELASTING Deur Samuel Rossouw 6 September 2025 Verbeel jou daar bestaan ’n  towerstaffie wat jou kopsere ten opsigte van kapitaalwins en boedelbelasting verlig, likiditeit in jou boedel verbeter en goeie beleggingsopbrengste verseker. Met likiditeit word bedoel beleggingsprodukte wat vinnig in kontant omgeskakel kan word. As ek na die lokaas kyk wat op […]

Aftrede: ’n Ballade vir die pligsgetroues

Deur Deidré Valentine 26 April 2025 Wanneer dit by Suid Afrika kom, is mens geneig om net oor die negatiewe aspekte van die land te lees, en ons kyk ons mooie natuurskoon, ons goeie sin vir humor, lekker kos en goeie mense mis. Net so, lees mens dikwels net van die “handbriek”-kant van aftreebeplanning, en […]

Bestuur jou belastingsake

Bestuur jou belastingsake ’n Lewende annuïteit kan groot taksvoordele vir sommiges hê Deur Elmie de Jager 22/2/2020 My kollega het ’n paar weke gelede geskryf oor annuïteite en waar dit in ’n mens se beplanning kan inpas. Wanneer mense aan lewende annuïteite dink, dink hulle gewoonlik net daaraan as die skadukant van annuïteite, waar jy […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X