Skip to main content

Woodland Wealth – Achieve Optimal Long-Term Wealth Growth

Stay calm, even though it looks like Ship SA is sinking

Stay calm, even though it looks like Ship SA is sinking Anyone who followed the reports on the dramatic cash in transit heist at the OR Tambo Airport followed by the sacking of our (first choice) finance minister, can be forgiven for thinking that Ship SA is heading for the rocks. Before you start packing, […]

Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking

Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking 04 Maart 2017 Die meeste mense sal eerder die hare op hul Jack Russell tel as om ’n artikel oor lewensversekering te lees. Maar lees verder, pleit Andró Griessel. Lewensversekering is dan ’n besprekingspunt wat ek met vrug gebruik wanneer iemand sukkel om aan die slaap te […]

Pitkos as jy die ‘goue gans’ is

Pitkos as jy die ‘goue gans’ is Deur Andró Griessel 18 Maart 2017 My aanvanklike emosie was een van “hoor-hoor” toe die meeste kommentators ná die onlangse begrotingsrede ’n eier gelê het oor “die gans wat die goue eiers lê” wat verder ter slagting gelei word. As ’n mens egter die emosie effens eenkant sit en nugter […]

Food for thought for Golden Geese

Food for thought for Golden Geese My initial reaction echoed the frustration of most market commentators when it was announced that the golden goose was ushered another step closer to the chopping block. Putting emotions aside, however, provides for some interesting food for thought when considering different perspectives. There needs to be a clear distinction […]

The fine print of your life cover policy

The fine print of your life cover policy Most people would rather count the hair on their Jack Russel than read an article about life cover and the relevance thereof. My plea is that you read this article and leave your dog’s coat for a rainy day. We find that most people prefer to spend […]

Hier’s die som wat jou hare sal laat rys

Hier’s die som wat jou hare sal laat rys Hoeveel geld het jy regtig nodig om gemaklik te kan aftree? Dit is baie duidelik dat die meeste mense nie die vaagste benul het hoe groot dié syfer werklik is nie. Baie mense maak oorvereenvoudigde somme om te probeer raam hoeveel hulle benodig om ná aftrede […]

Here’s the sum that will raise the hair at the back of your neck

Here’s the sum that will raise the hair at the back of your neck How much money do you really need to retire comfortably? It is obvious that most people don’t have a clue how big this sum really can be. A lot of people oversimplify the calculations to determine how much is required to […]

Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband

Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband Moet ek my aftreegeld opeis en die geld in my verband sit?  Dis ’n vraag wat finansiële adviseurs gereeld kry en ons tipiese antwoord (myne inkluis) is gewoonlik ’n selfversekerde “nee”. By die redes waarom die standaard-antwoord “nee” is, en dit waarskynlik in die meeste gevalle ook die […]

Should I cash in my pension fund and invest in my mortgage?

Should I cash in my pension fund and invest in my mortgage? We are often approached by analytical clients with this question. For those with an accounting or actuarial background the motivation for such a move is more often than not, a no-brainer. The first and only requirement is (should be) that the rate of […]

Genoteerde eiendom wen met ‘n myl

Genoteerde eiendom wen met ‘n myl Meeste mense, met die uitsondering van Donald Trump dalk, kon nie gou genoeg afskeid neem van 2016 nie.  Dit was maar net een van daardie jare wat maar regtig kon end kry, was dit nie?  Een van die brokkies finansiële inligting waarna ek die meeste uitsien as ek aan […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X