As die kristalbal nie help…

AS DIE kristalbal NIE HELP… Dan weet jy: Politiek het min te doen met beleggingsopbrengs 07 July 2019   Verbeel jou dis Dinsdag-oggend 1 Desember 2015. Jou eerste koppie koffie vir die dag staan reg en ’n e-pos in jou inboks trek jou aandag.   Dit is van jou tjommie wat ’n hooggeplaaste in die […]