Aftreegeld: Let op hierna

Deur Samuel Rossouw Wat gebeur met jou voordele as jy sterf, of skei? Hoewel gesprekke tussen adviseur en kliënt dikwels handel oor die prestasie van beleggings- en aftreevoordele, is daar ’n paar ander belangrike kwessies wat ook deeglike oorweging verg. Dit kan pandemonium in ’n familie versoorsaak indien erflatingsverwagtinge nie realiseer nie. Hier verwys ek […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X