Beleggers moet soms perspektief beoordeel

ONTHOU, JY WIL NOG KAN HARDLOOP OP 80 Deur Deidré Valentine 3/1/2026 “Onthou, jy wil nog kan hardloop totdat jy 80 is. Wanneer dit jou doelwit is, verander jou perspektief.” Dié wyse raad het ’n vriendin van my van ’n ervare hardloper gekry toe sy einde 2025 ’n besering opgedoen het en op die app […]
Dink soos Bokke uit die boks

Aan hoe bal spring kan jy niks doen, maar beheer wat jy kan Deur Cassie Carstens 28/10/2023 Dit sal amper onvanpas wees om nie in hierdie skrywe te verwys na die eindstryd van die Wêreldbeker-rugbytoernooi nie. Daar lê wonderlike lesse opgesluit in sport en die Springbokke se pad na die eindstryd wemel van sulke voorbeelde. […]
Wat sê die kristalbal van 2022?

Deur Andró Griessel 22/01/2022 Aan die begin van elke jaar probeer allerlei finansiële “ghoeroes” in die spreekwoordelike kristalbal kyk en waag dan ’n voorspelling of drie. Ek het vrede gemaak met die feit dat ek nie betreklik goed met voorspellings en vernaam met die presiese tydsberekening daaragter is nie. Kom ons kyk dus of die […]