Kyk na dit wat nié verander nie
‘n Paar dinge om te oorweeg wanneer jy vir 2024 beplan Deur Deidré Valentine 23/12/2023 Met die aankoms van ’n nuwe jaar, kyk ’n mens terug na alles wat in die vorige jaar gebeur het; wat het verloop soos ons dit beplan het en watter verrassings het ons onkant betrap? Wanneer ons dan ook na […]
Krag van ‘een’ bult sy spiere

Uitwerking daarvan oor ’n lang tydperk is enorm Deur Andró Griessel 25/11/2023 Een punt maak darem ’n groot verskil. Dit het Suid-Afrikaanse rugbyondersteuners opnuut besef in die afgelope Wêreldbeker-rugbytoernooi. Ons sal waarskynlik nie vinnig weer die krag van een onderskat nie. Een punt, een sekonde, een dag, een uur, een persoon of een stem kan […]
The same trusted service under a new name entering a new season

A seed sown today is the shade of tomorrow Welcome to Woodland Wealth. We’ve originated from ProVérte Wealth and Risk Management which has unbundled into two separate entities with Woodland Wealth now focusing solely on wealth management, while ProVérte Risk Management focuses on short-term insurance. Our company has planted many symbolic trees over the last […]
Is Steinhoff nou ‘n koop?

“Hoe raak die Steinhoff debakel my” en “moet ek nie nou Steinhoff aandele koop nie?”. Hierdie is by verre die 2 mees algemene vrae wat finansiële beplanners en ander raadgewers die afgelope 2 weke moes antwoord. Laat ek begin deur te sê dat behalwe vir ‘n paar bekende persone, organisasies wat groot blootstelling aan Steinhoff […]
Seks, Bitcoin en Kubusse

Seks, Bitcoin en Kubusse Die jaar is 1984 en die reuk van vrot melk hang oor ons agterstoep. My ma het nie per ongeluk die melk buite gelos nie, dit is Adriaan Nieuwoudt se vrotmelkkonkoksie, of kubusskema, wat veronderstel was om my ouers ryk te maak. Weekliks moes ’n mens net die droë poeieragtige vrot […]