Skip to main content

Woodland Wealth – Achieve Optimal Long-Term Wealth Growth

Raad oor verskansingsfondse

Is daar plek vir verskansingsfondse in jou aftreebeplanning? Deur Deidré Valentine 6/5/2023   Die jare lange debat oor regulasie 28 en die beperkings daarvan op pensioenfondse, veral die meerderheidblootstelling aan Suid-Afrikaanse bates, is gedeeltelik te ruste gelê nadat die Suid-Afrikaanse Reserwebank in Februarie 2022 aangekondig het dat pensioenfondse voortaan tot 45%-blootstelling aan buitelandse beleggings mag […]

Advice about hedge funds

Is there room for it in your retirement planning? By Deidré Valentine 6/5/2023   The long debate about Regulation 28 and its limitations on pension funds, particularly the majority exposure to South African assets, has been partially put to rest after the South African Reserve Bank announced in February 2022 that pension funds may now […]

So, jy wil jou eie ding doen?

Hier is wat jy behoort te weet van ware entrepreneurskap Deur Andró Griessel 1/4/2023   Entrepreneurskap word gedefinieer as iemand wat ’n onderneming begin en die finansiële risiko daarvoor aanvaar. As’t ware is alle ondernemings wat ons vandag ken (ook die groot maatskappye) deur ’n entrepreneur begin. Nie alle entrepreneurs is natuurlik gelyk geskape nie, […]

So, you want to do your own thing?

Here is what you need to know about true entrepreneurship By Andró Griessel 1/4/2023   Entrepreneurship is defined as someone who starts a business and accepts the financial risk for it. All the companies that we know today, including large corporations, were started by an entrepreneur at some point. Not all entrepreneurs are created equal, […]

Kry finansiële tevredenheid

Dit sal jou help kalm bly tydens markskokke Deur Cassie Carstens 4/3/2023 ‘n Ystersmid smee yster tussen 950 °C en 1 250 °C. As yster net effens verder verhit word, bereik dit ’n smeltpunt teen 1 370 °C. Dit laat my baie dink aan die balle wat individue daagliks in die lug moet hou tesame met […]

Be financially content

It will help keep you calm during market turbulence By Cassie Carstens 4/3/2023 A blacksmith forges iron between 950 °C and 1250 °C. It reminds me of all the balls that individuals have to keep in the air on a daily basis alongside external events such as Covid-19, inflation shocks, wars and Eskom debacles. If […]

Wat sou Rip van Winkel raai?

Opbrengste: Huidige realiteit sê min oor hoe toekoms kan lyk Deur Andró Griessel 4/2/2023 Verbeel jou gou vir ’n oomblik jy is soos Rip van Winkel in die kortverhaal van die Amerikaanse skrywer Washington Irving en jy is by ’n Oujaarspartytjie in 2002. Net voor middernag kom ’n feetjie na jou toe met pen en […]

What would Rip van Winkle have guessed?

Returns: Current reality says little about what the future might hold By Andró Griessel 4/2/2023 Imagine for a moment that you are the character Rip van Winkle, from the short story by the American author Washington Irving and you are at a New Year’s Eve party in 2002. Just before midnight, a fairy is about […]

Volg dié wenke in 2023

Dit kan ‘n groot verskil maak aan jou langtermyn-welvaart Deur Samuel Rossouw 7/1/2023 Klik hier vir die engelse weergawe Die jaar 2022 het gekom en gegaan en baie Nuwejaarsvoornemens het die gees gegee lank voor Valentynsdag. Daar is ’n gesegde wat lui dat indien jy misluk om te beplan, jy beplan om te misluk. Ek […]

Tips for 2023

It can make a big difference to your long-term wealth By Samuel Rossouw 7/1/2023 Click here to read the afrikaans version. The year 2022 has come and gone and most people have probably given up on their New Year’s resolutions by Valentine’s Day. There is a saying that if you fail to plan, you plan […]

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X