Niemand weet wat 2024 inhou

Maar ’n blik op die verlede gee wel iets om oor na te dink Deur Andró Griessel 27/1/2024 Oudergewoonte kyk ek in my eerste artikel van die jaar terug na die jaar wat (in die finansiële markte) verby is, hoe die langtermynsyfers lyk en wat dit moontlik vir die toekoms beteken, natuurlik sonder om my […]

No one knows what 2024 might hold

But reflecting on the past provides valuable food for thought By Andró Griessel 27/1/2024 Traditionally, in my first article of the year, I review the preceding year in the financial markets—examining long-term trends and considering their implications for the future. I do this without attempting to play the role of a modern-day Siener van Rensburg, […]