Vertroue is kardinaal

DIE OLIE IN JOU ONDERNEMING SE ENJIN Deur Andró Griessel 6/12/2025 Dink gou vir ’n oomblik aan die mense wat jy met jou lewe kan vertrou. Die mense wat nou in jou gedagtes opgekom het, is waarskynlik bloedverwant of daardie pel of twee wat al deur diep waters, en waarskynlik ook ’n hoop kattekwaad, met […]
ChatGPT nie die oplossing wat jy hoop

Wenke wat jou interaksie kan rig Deur Cassie Carstens 1/11/2025 Op ’n onlangse konferensie van Ninety One was daar baie fokus op die astronomiese vooruitgang van kunsmatige intelligensie (KI). Daar is verskeie praatjies gelewer, asook werklike voorbeelde van die verbysterende hoeveelheid wat reeds gedoen kan word deur dié toepassings. Die vooruitgang is rede tot opgewondenheid, […]
Maak seker jy vra die regte vrae

KRIPTIESE ADVIES GEE NIE DIE HELE PRENTJIE NIE Deur Andró Griessel 4 October 2025 Te voet is goedkoper as te fiets, te fiets is goedkoper as te motor en te motor is goedkoper as te vliegtuig. As die koste van jou reis die belangrikste aspek van die reis is, is dit tog logies dat jy […]
Versigtig vir die “towerstaffies”

BOEDELBEPLANNING EN – BELASTING Deur Samuel Rossouw 6 September 2025 Verbeel jou daar bestaan ’n towerstaffie wat jou kopsere ten opsigte van kapitaalwins en boedelbelasting verlig, likiditeit in jou boedel verbeter en goeie beleggingsopbrengste verseker. Met likiditeit word bedoel beleggingsprodukte wat vinnig in kontant omgeskakel kan word. As ek na die lokaas kyk wat op […]
Tariewe op beleggings

BIED DIT WAARDE OF IS DIT VERMORSING? Deur Elmie de Jager Niks wat die moeite werd is, is gratis nie. Dit bly egter frustrerend om swaarverdiende geld te vermors op iets wat min of geen waarde het nie. Soms is iets wat duur is elke sent werd, en soms is goedkoop duurkoop. In dié artikel […]
Dis ’n marathon, nie ’n naelloop nie

15 LESSE OOR BELEGGINGS WAT ALTYD WAAR IS Deur Andró Griessel Ek het nie in ’n huis grootgeword waar daar oor geld gepraat is nie. Miskien was dit omdat daar nie eintlik geld was om oor te praat nie. My ouers het egter gedoen wat hulle kon met wat hulle gehad het en my Sanlam-studiepolis […]
Hou só die einddoel in die oog
PASOP VIR LENINGSREKENINGS IN TRUSTS Deur Andró Griessel 7 Junie 2025 Trusts word al vir donkiejare gebruik om die effektiewe multigenerasie bestuur van familiewelvaart in die toekoms te verseker, maar ook om bates te beskerm teen krediteure, ingesluit, en ek wil my verstout om te sê verál die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID). Daar is al baie […]
Aftrede: ’n Ballade vir die pligsgetroues

Deur Deidré Valentine 26 April 2025 Wanneer dit by Suid Afrika kom, is mens geneig om net oor die negatiewe aspekte van die land te lees, en ons kyk ons mooie natuurskoon, ons goeie sin vir humor, lekker kos en goeie mense mis. Net so, lees mens dikwels net van die “handbriek”-kant van aftreebeplanning, en […]
Ontluikende markte top van lys

Deur Andró Griessel 29 Maart 2025 Dit is skuins voor 15:00 op 11 September 2001, en ek is doenig met my normale dag op die derde verdieping van ’n vorige werkgewer, Investec Batebestuur (nou NinetyOne). Skielik sê iemand in ongeloof: “’n Ligte vliegtuig het sopas in die World Trade Center vasgevlieg.” Almal skarrel om die […]
Volg jou ‘padkaart’ na sukses

Deur Cassie Carstens 1 Maart 2025 Daar is iets aan ’n outydse padkaart. Daar was ’n vertrouensbasis ingebou in daardie uitvou-AA-Karoo-kaarte en vandag het dit vervaag na nostalgie. Dit was my plig as kind om op ons gesin se langpadritte dié kaart te bestudeer en dan van agter af te skreeu waar ons moet draai. […]