Insigte
Só belê ’n mens ‘intelligent’
’n Vooraf uitgewerkte plan is beter as reaktiewe gedrag Deur Deidré Valentine 1/10/2022 Dit is amper die einde van 2022. Mense kyk
Aankoopprys bepaal sukses
Tyd in die mark beter as tydsberekening – feit of mite? Deur Andró Griessel 3/9/2022 Jy het dalk al dikwels die opmerking
Dekkingsbehoeftes verander
Dekkingsbedrag kan oor ‘n leeftyd afplat en so premiegeld in jou sak los Deur Cassie Carstens 6/8/2022 Dié rubriek gaan oor versekering
Pasop vir ‘profete’
‘Ghoeroes’ is dikwels maar net verkoopsmense met ’n agenda Deur Andró Griessel 2/7/2022 In tye van onsekerheid, soek ons almal iemand wat
77 uitdagende maande vir opbrengste
Het jy lus om jou adviseur in die pad te steek? Deur Andró Griessel 04/06/2022 Vir my sondes is ek al meer
Vra die regte vrae
… dan kry jy beter antwoorde oor beleggingskeuses Deur Samuel Rossouw 07/05/2022 Ek wonder dikwels wat die rede is vir die vrae
Hoe gemaak met Naspers
Die vraag is – skep skerp prysdaling ’n krisis of ’n geleentheid? Deur Andró Griessel 02/04/2022 As daar nou een aandeel is
Wettig nie noodwendig eties
Dis tyd dat elkeen van ons die hand in eie boesem steek Deur Andró Griessel 05/03/2022 ‘n Wyse oom het eendag gesê:
Wat sê die kristalbal van 2022?
Deur Andró Griessel 22/01/2022 Aan die begin van elke jaar probeer allerlei finansiële “ghoeroes” in die spreekwoordelike kristalbal kyk en waag dan
Swartskaap of towerstaf?
Deur Deidré Valentine 5/2/2022 Kyk na die feite oor uittreeannuïteite, nie die gewilde narratief Nadat die “58 dae van Januarie” uiteindelik tot
Geen besluit is ook ‘n besluit
Deur Andró Griessel Besluite, of hulle geneem word of nie, bepaal hoe jou lewe verloop. Ek kan dit nie genoeg herhaal nie.
Wense word nie altyd waar
Deur Cassie Carstens Daar is wel maniere om geskenk van beleggingsgemoedsrus te kry Al gaan die Kerstyd nie oor geskenke nie, sit
Verlang jy ook na 1985?
Deur Andró Griessel Is jy doodseker dit was wel die ‘goeie ou dae’? Ek mis 1985! Die lewe was goed! Desiré Steyn
Skei die koring van die kaf
Deur Andró Griessel Menings wat nie feite is nie, kan jou duur te staan kom Daar is ’n gesegde wat lui “almal
Hoe bang moet jy wees vir die KWB-monster?
Deur Andró Griessel Wees maar versigtig vir die rondomtalie-denkproses met taks 21 Augustus 2021 Die beginsel om belasting, wat die een of
Premie kan doodskoot wees
Deur Elmie de Jager Lewensversekering as vorm van spaar is nie jou beste plan 17 Julie 2021 Mike Tyson, die legendariese Amerikaans
Hoe eties is boetes, fooie?
Deur Andró Griessel Vrae oor ‘billike’ dienste Daar is iets wat my al van 2004 af pla en dit is sogenaamde beëindigingsgelde
Dink dalk wyer as geldmark
Deur Andró Griessel Met Absa wat fonds sluit, moet beleggers goed besin Absa het verlede week in ’n brief, wat na my
Pasop vir ‘n Trojaanse perd
Deur Andró Griessel Ontleed deeglik hoe jou premies oor tyd kan styg 15 April 2021 Mense neem om verskeie redes lewensversekering uit.
Skadukant van groepskemas
Deur Andró Griessel ‘n Blasé houding vandag kan jou eendag duur te staan kom Die meeste mense in ’n formele werkomgewing is
Waar ‘n wil is, is daar ‘n weg
Deur Deidré Valentine Beplan vir jou aftrede soos vir ‘n duur vakansie Waar daar ’n wil is, is daar ’n weg. Maar
As dinge nie sin maak nie…
Deur Andró Griessel Pas dan maar weer op vir markte se “irrasionele uitbundigheid” Baie van ons, ek inkluis, het 2020 begin met