Insigte
‘Verlore dekade’ – wat nou?
Daar is lig aan die einde van die tonnel vir SA beleggers Deur Andró Griessel 3/8/2024 Enige belegger wat die jongste verslag
Bly stewig op beleggingspad te midde van verkiesingsreën
Deur Cassie Carstens 29/6/2024 Diegene wat Formule Een volg, sal weet dat daar slegs 20 sitplekke beskikbaar is vir die wêreld se
Resep vir die agtste wonder
Tyd is die geheime bestanddeel wat jou beleggings nodig het Deur Samuel Rossouw 4/5/2024 Die beleggingsghoeroe Warren Buffett verwys gereeld na saamgestelde
Die buiteland roep, maar . . .
Waak teen paniek of gierigheid om beleggingsbesluite te rig Deur Andró Griessel 30/3/2024 Teen die einde van die tweede kwartaal van verlede
Offshore is calling, but…
Guard against panic or greed guiding investment decisions By Andró Griessel 30/3/2024 By the end of the second quarter of last year,
Wantroue kan ’n hoë prys hê
Laat ’n finansiële beplanner na jou finansiële struktuur kyk – en wen Deur Elmie de Jager 24/2/2024 My hart pyn letterlik elke
Kyk na dit wat nié verander nie
‘n Paar dinge om te oorweeg wanneer jy vir 2024 beplan Deur Deidré Valentine 23/12/2023 Met die aankoms van ’n nuwe jaar,
Niemand weet wat 2024 inhou
Maar ’n blik op die verlede gee wel iets om oor na te dink Deur Andró Griessel 27/1/2024 Oudergewoonte kyk ek in
Krag van ‘een’ bult sy spiere
Uitwerking daarvan oor ’n lang tydperk is enorm Deur Andró Griessel 25/11/2023 Een punt maak darem ’n groot verskil. Dit het Suid-Afrikaanse
Dink soos Bokke uit die boks
Aan hoe bal spring kan jy niks doen, maar beheer wat jy kan Deur Cassie Carstens 28/10/2023 Dit sal amper onvanpas wees
Die paradoks van keuse
Die paradoks van keuse Pasop om meer in die buiteland te belê net omdat jy kan Deur Andró Griessel 30/9/2023 Vroeg in
Is kontant weer koning?
Sien die groter prentjie met jou beleggingstrategie Deur Samuel Rossouw 2/9/2023 Ek word gereeld herinner oor die volgende: In die goeie ou
Eiendomme: Hoekom so stil?
Verkopers pas nie by veranderde marktoestande aan nie Deur Andró Griessel 29/7/2023 Die residensiële eiendomsmark is tans so stil jy kan die
Hou die instrumentpaneel dop
“Hoop vir die beste” is nie ’n beleggingstrategie nie Deur Elmie de Jager 1/7/2023 Geen vlieënier (in elk geval geen lewende een
Is die rand op pad na R30/$?
Ekstreme bewegings skep geleenthede – en gevare Deur Andró Griessel 3/6/2023 Met die skryf hiervan verhandel die rand teen sowat R19,70 teenoor
Raad oor verskansingsfondse
Is daar plek vir verskansingsfondse in jou aftreebeplanning? Deur Deidré Valentine 6/5/2023 Die jare lange debat oor regulasie 28 en die
So, jy wil jou eie ding doen?
Hier is wat jy behoort te weet van ware entrepreneurskap Deur Andró Griessel 1/4/2023 Entrepreneurskap word gedefinieer as iemand wat ’n
Kry finansiële tevredenheid
Dit sal jou help kalm bly tydens markskokke Deur Cassie Carstens 4/3/2023 ‘n Ystersmid smee yster tussen 950 °C en 1 250
Wat sou Rip van Winkel raai?
Opbrengste: Huidige realiteit sê min oor hoe toekoms kan lyk Deur Andró Griessel 4/2/2023 Verbeel jou gou vir ’n oomblik jy is
Werklikheid vs. Teorie
Die pad na die eindbestemming van belegging is nie gelyk Deur Andró Griessel 3/12/2022 Het jy al die ervaring gehad dat jy
Volg dié wenke in 2023
Dit kan ‘n groot verskil maak aan jou langtermyn-welvaart Deur Samuel Rossouw 7/1/2023 Klik hier vir die engelse weergawe Die jaar 2022
Maak so met taks en jou trust
‘Delgingsfonds’-belegging kan in sekere gevalle oorweeg word Deur Elmie de Jager 29/10/2022 Dit is deesdae baie moeilik om welvaart te skep in