Insigte
Maar hoe glo ek dit werklik?
Maar hoe glo ek dit werklik? In die bemarkingsklas op universiteit is daar baie gepraat oor strategie, reklame en die opstel van Nando’s standaard advertensies,
Wat bergfiets-ry jou oor beleggings kan leer
Wat bergfiets-ry jou oor beleggings kan leer Daar laat ek my mos die ander dag ompraat om in te skryf vir ’n 40 km-bergfietswedren in
Buitelandse beleggings: ‘Sit als op rooi!’
Buitelandse beleggings: ‘Sit als op rooi!’ Daar is ’n luide gejuig (of is dit ’n gekreun) by een van die roulette-tafels in die casino. ’n
Ster-aandele: Klou jy vas of laat jy gaan?
Ster-aandele: Klou jy vas of laat jy gaan? Moet ek my Naspers-aandele verkoop? Dié vraag en soortgelyke vrae oor ander groot posisies in enkele aandele
Seks, Bitcoin en Kubusse
Seks, Bitcoin en Kubusse Die jaar is 1984 en die reuk van vrot melk hang oor ons agterstoep. My ma het nie per ongeluk die
Ek soek alles in kontant!
Ek soek alles in kontant! Jy sal verskoon word as jy die opskrif lees en dink hierdie artikel gaan oor ’n Gupta-transaksie of ’n egskeidingsbevel.
Wat is die resep vir sukses?
Wat is die resep vir sukses? ’n Jong kollega vra my die ander dag: Wat is die verskil tussen mense wat suksesvol is en dié
Knysna-brande: Wat as so iets met jou gebeur?
Knysna-brande: Wat as so iets met jou gebeur? Ek hoor die naweek twee ouens in die gimnasium praat oor die Knysna-brande en die een sê
Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie?
Jy wil tog nie vir ewig ’n finansiële haaslip hê nie? Die operasie om ’n tweejarige se gesplete lip te herstel, duur ongeveer 45 minute.
Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink
Bly kalm, al lyk dit of Skip SA sink Enigiemand wat onlangs die dramatiese transitorooftog in Johannesburg gade geslaan het en verlede week toegekyk het
Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart?
Andró Griessel: Is daar ‘n resep vir kitswelvaart? Wat is die resep vir kitswelvaart? Laat ons nou maar eerlik wees, wys my iemand wat nie
Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking
Andró Griessel: Let op dié fynskrif met lewensdekking 04 Maart 2017 Die meeste mense sal eerder die hare op hul Jack Russell tel as om
Pitkos as jy die ‘goue gans’ is
Pitkos as jy die ‘goue gans’ is Deur Andró Griessel 18 Maart 2017 My aanvanklike emosie was een van “hoor-hoor” toe die meeste kommentators ná die onlangse
Hier’s die som wat jou hare sal laat rys
Hier’s die som wat jou hare sal laat rys Hoeveel geld het jy regtig nodig om gemaklik te kan aftree? Dit is baie duidelik dat
Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband
Andró Griessel: Dink mooi oor aftreegeld, verband Moet ek my aftreegeld opeis en die geld in my verband sit? Dis ’n vraag wat finansiële adviseurs
Genoteerde eiendom wen met ‘n myl
Genoteerde eiendom wen met ‘n myl Meeste mense, met die uitsondering van Donald Trump dalk, kon nie gou genoeg afskeid neem van 2016 nie. Dit