GROWTH IN ACTION

A seed sown today is

the shade of tomorrow

Sow the seed

about Us

Just like trees, your investments take some time to grow. The care and attention you put in
to nurture your wealth right now will establish the roots of your future comfort, prosperity, and security.           

Helping you grow your wealth is the result of a long-term wealth strategy combined with an individualised investment plan with regular review and interventions to ensure the optimal route to achieve greater wealth. We believe that this strategy must be holistic and based on meticulous research and attention to every circumstance that could affect your wealth.

Survey the land

You can’t have an effective wealth strategy without knowing what your needs are – we help you assess those needs.

Sow the seed

After assessing your needs, we implement an investment plan that starts the journey toward sustained wealth growth and protection.

Nurture the plant

We continually assess your wealth situation and implement changes where necessary to ensure an optimal growth path.

HOW WE GROW YOUR WEALTH

Holistic planning

There are numerous ways in which we help you grow your wealth that are aimed at maximising your long-term well-being. Yet we know that an individual service can never satisfy all of your requirements and mitigate the risks relevant to your wealth creation plans. This is why our entire approach is holistic, strategic, and unique to you.

Investment planning

To optimise your growth potential, you need to be strategic about your investments. We make sure you sow the right seeds in the best-suited places to help you grow a…

Retirement planning

You want to ensure that you are able to enjoy the fruit of your years of dedicated labour. We help you make consistent progress towards the lifestyle you want to maintain…

Tax structuring

One of the simplest ways to aid wealth creation is through proper tax planning because it doesn’t demand an increase in the income you are already receiving. Tax structuring ensures…

Offshore investing

Having a balanced investment plan means taking advantage of a wide range of different investment instruments. Building wealth offshore is just one way of…

Long-term risk insurance

Depending on your long-term health and other circumstances related to your long-term future, your risk will be unique too. We help you prepare for and manage these…

Estate/Succession planning

One of the most important parts of a sustainable wealth strategy is ensuring that your wealth can be passed on to future generations, whether it relates to your business and the need of…

Baie dankie vir jou goeie raad en leiding oor die afgelope jare. As ek terugkyk na die impak wat jou insette die afgelope drie jaar het op die opbrengste en groei van ons beleggings, dan weet ek dat ons een baie goeie besluit oor ons eie toekoms geneem het, naamlik die besluit om jou as ons adviseur aan te stel!. Ons het baie groot vertroue in jou.
- N Zaaiman
Good day Mrs De Jager

This is to thank you heartily for the session we had together yesterday. Must tell you I left the office relieved because of the reassuring manner in which you treated me. Before meeting you I was really in a terrible state until my daughter spoke about your professionalism and the passion you have for your work.

Thank you, thank you, thank you!
- Phumla Satyo
Beste Jessica

Ons wil graag vir jou baie dankie sê vir jou uitstekende diens en al jou hulp met ons aansoek by RMB vir finansiering. Jy het baie meer as jou deel gedoen, wat verseker dat ons 'n Maatskappy soos julle se diens as uitstekend beskou en met vertroue mense na julle toe sal verwys.

Nogmaals baie dankie
- Johan en Esja Mathee
Andro, dankie dat jy bereid is om ons as kliënte aan te vat, asook vir die eerlike en baie waardevolle raad. Vir die eerste keer in my lewe voel ek in my gut dat die regte issues aangespreek word. Ek kan nie help om te dink aan wat sou gebeur het as ons nie die geselsie gehad het nie - ek was in vir 'n groot verrassing wanneer ek eendag wil aftree, en dit nadat ek dit al ge-query het met my vorige adviseur!
- Jabez Steenkamp
Ek glo nie ek praat te vroeg nie en moet eerlikwaar sê dis die eerste gesprek in hierdie opsig wat ek met iemand gehad het waar ek nie gewonder het oor die persoon aan die ander kant van die tafel se intensies nie. Jou filosofie maak sin en ek het gevoel (en weet) jy wil ons help; dankie daarvoor!
- Willem Coetzee (CEO - Kromco)
Elmie, ek wil vir jou sê dat ek asb nie hierdie dienste aan julle kant, om my finansiële stand te analiseer, gratis wil aanvaar nie, en dat jy asb vir my kostes sal uitmaak,ek gaan veel eerder nou sulke kostes aan, as om gedurigdeur te wonder en ponder, is die bestuur van my finansies in die regte hande?

Jou benadering boesem vertroue in want dis persoonlik en meer, want julle maak bemoeienis met die mens en dit laat my rustig; daarby natuurlik is die opbrengs wat my geld by julle vanaf Maart tot nou toe toon, vir my verstommend.

Mooie dag en baie groete aan jou!
- Barbara
Dinge het so vinnig gegaan laasweek, ek wil darem net vir jou ook ordentlik dankie se vir die bydrae wat jy lewer tov ons finansiele gemoedsrus en toekomsbeplanning. Baie dankie! Ons weet jy word betaal daarvoor maar ons waardeer jou “effort”, wysheid en rustigheid hieroor.
- Etienne Boshoff
Hello Elmie, ek wil net vir jou sê ek weet nou nie waar julle die nuwe vrou Letitia gekry het nie, maar wragtig, weet sy is bo gemiddeld. Bo-gemiddeld is seker nou nie die regte woord om te gebruik nie, maar sy is briljant. Jy ontvang die heeltyd terugvoering. Sy is verskriklik vriendelik en deeglik, regtig waar, jy kan maar vir Andró ook sê. Ek sal haar graag wil ontmoet, want dit is net lekker om met so iemand te werk. Julle moet baie mooi na haar kyk, want sy is vir julle goud werd.
- DC Fourie
Ai Cassie. Thank you for being so much more than just an Investment Advisor to me. Although I will never abuse it – or ever take advantage of it; it does feel good to know that I have someone who ‘has-my-back-covered’ for me.
- Cathie Buntmann
Hello! Jammer ons so stil. Hier het nou gelyk klomp dinge gebeur, wat buite ons beheer is. Ons moet nou van vooraf somme maak. Sodra ons gereed is laatweet ons julle. Dankie vir uitstekende diens. En dankie ook vir al die moeite met Jacques se hart polis goed. Julle is amazing!
- Liana Horn
Baie dankie, Deidré - vir jou vriendelike, kundige hulp en dat jy bereid was om onderwyseres te speel en my baie goeie kits-kursus oor beleggings te gee. Soos ek vir jou gesê het, het ek vanoggend meer in een uur geleer as in 10 jaar by ons “adviseur!”. Dankie ook vir die epos – ons wag net vir die oorbetaling, dan stuur ons vir jou die ingevulde dokumente en ander FICA bewyse soos gevra.
- Wessel
Goeie middag Sunette, Baie dankie vir die bevestigings epos. Ook baie dankie vir al jul hulp en moeite met ontrekking – fantastiese diens soos altyd – ons waardeer dit opreg (dra ook so aan Andró oor). Ons bevestig ook net dat ons die geld reeds ontvang het. Mooi dag verder.”
- Driecus en Johanna Lesch
Goeie middag. Graag wil ek u komplimenteer met uitstekende diens ontvang van Letitia. Sy het my versoeke dadelik uitgevoer en my reg deur die proses op hoogte gehou! Ek wens u geluk met die diens gelewer deur ‘n werknemer soos Letitia. Groete vanuit Pietermaritzburg.
- Luci van Schalkwyk
Thank you, Inge You always set things out so beautifully – so that I can understand them. I really do appreciate it.
- Cathie Buntmann
Hi Princess, For all your assistance this year, we are all very, very thankful. Same applies to you, Landi. You probably bite on your teeth some days in dealing with the medical funds. We are aware that you are walking the extra mile for us during a time when most of the service providers are doing the bare minimum.
- Willem
Hello Letitia, Dit was net so aangenaam om jou te ontmoet. Baie dankie vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid, ons het baie spesiaal gevoel. Vriendelike groete
- Johann & Annette
Dear Anton and Shannon, I just thought I’ll let you know that Absa has today successfully transferred my RA money into my Australian bank account. Halleluja! I want to thank both of you for the valuable part that you played in this seemingly never-ending saga. I could not have done it without you.
Kind regards,
- Cecilia
Goeienaand Shannon, Ek het die geld vroeer die week ontvang. Baie dankie vir jou konstante opvolg. Jy lewer baie goeie klientediens!
Groete,
- Jabez
Hellos Letitia, Julle is almal so vriendelik, behulpsaam en bekwaam. Jy, Elmie en Kyla is die 3 mensies wat ons nou weer onlangs so mooi gehelp en bygestaan het. Johann en ek geniet dit om by julle kantore in te loer, dit voel altyd soos ‘n familie besoek. Julle is voorwaar ‘n goeie advertensie vir julle maatskappy en ‘n gedugte span.
Vriendelike groete
- Johann & Annette
Hi Letitia, Wow, baie dankie vir jou vinnige terugvoer, dit word so opreg waardeer. Baie dankie vir jou moeite en goeie uiteensetting van die antwoord. Soos vantevore genoem, jy is beslis 'n groot aanwins vir die maatskappy en hulle kan trots wees op mense soos jy. Ek is beindruk met die goeie diens wat ons deurgans van julle ontvang en beveel julle graag aan vir vriende, familie en kenisse. Weereens, baie dankie. Lekker aand vir jou. Vriendelike groete
- Annette Ellmann
Hello Shannon, Baie dankie. Vir pensioenarisse in die veilige hande van Woodland Wealth is heel week naweek! Maar mag jy jou naweek geniet!
- P Retief

PAIA Manual | Privacy Policy | Complaints Policy | Conflict of Interest Policy  

All rights reserved Woodland Wealth 2022 | FSP5966 (Reg nr. 2002/024416/07) | Powered by SucceedGroup

Sign up for our newsletter

We use cookies to improve your experience on our website. By continuing to browse, you agree to our use of cookies
X